Select Page

Bosveld Wegbreek

Laeveld wegbreek

Waar reusagtige kremetartbome trots staan!

Die toer vertrek en eindig vanaf O.R. Tambo, JHB.
Eerste oornagpunt – Polokwane (Pietersburg).
Ry noordwaarts na Tshipise Forever Resort met warmbronne vir EEN NAG
Volgende TWEE NAGTE – Mapungubwe Nasionale Park, op die walle van die Limpoporivier.
Reis deur bosveldgebied na Marakele Nasionale Park, in die pragtige Waterberge.
Volgende TWEE NAGTE – Kingdom Resort net buite Sun City.
Besoek Sun City en Pilansberg Wildsreservaat.
Aandetes sluit braaivleis om ‘n vuurtjie in!

Vervoer: 18 sitplek luukse toerbus
Retoervlugte uitgesluit, maar kan gereël word

Vertrek vanaf
OR TAMBO LUGHAWE
7 – 14 Junie 2024