Select Page

KwaZulu-Natal Toer

Kwazulu/Natal
‘n Toer gevul met interessante besoeke – van die Noord- tot die Suidkus!

Hierdie toer vertrek vanaf O.R.Tambo, JHB.

Oornagpunte – Piet Retief, TWEE NAGTE in St Lucia, TWEE NAGTE in selfsorg-eenhede in die Suidkus. Luukse akkommodasie in Durban en Clarens.

Interessante besoeke – St Lucia met bootrit op die St Luciavleiland, Cape Vidal, Moses Mabhida Stadion, dolfynvertoning by Ushaka Marine World, Oribi Gorge en ‘n Cowboy Saloon.

Vervoer: 18-sitplek luukse toerbussie
Retoervliegkaartjies nie ingesluit nie, maar kan addisioneel gereël word.

Vertrek vanaf
JOHANNESBURG
21 – 28 Julie 2022