Laeveld en Panorama Roete
Bewonder saam met ons hierdie pragtige natuurskoon!
Die toer vertrek en eindig – O.R. Tambo, JHB.
Oornagpunte – Kaapsehoop, Graskop, TWEE NAGTE op Swadini Forever Resort met warmbronne, Olifants Ruskamp in die Kruger en laaste nag in Elandsvallei.
Oulike besoekpunte sluit in; Bourkes Luck, God’s Window, Drie Rondawels, Graskop Kloof en ‘n bootrit op Blyderivierspoortdam.
Vervoer: 18 sitplek luukse toerbus
Retoervlugte uitgesluit, maar kan addisioneel bespreek word
Vertrek vanaf
JOHANNESBURG
14 – 20 Mei 2021
JOHANNESBURG
14 – 20 Mei 2021