Laeveld/Panorama Roete
Bewonder saam met ons hierdie pragtige natuurskoon!
Die toer vertrek en eindig – O.R. Tambo, JHB.
Oornagpunte – Kaapsehoop, TWEE NAGTE op Skukuza, TWEE NAGTE op Swadini Forever Resort met warmbronne, oornag op Graskop en die laaste nag in die pragtige Elandsvallei.
Oulike besoekpunte sluit in; Bourke’s Luck, God’s Window, Drie Rondawels, die Pinnacle, Huisbakrit af in die Graskop Kloof en ‘n bootrit op Blyderivierspoortdam.
Vervoer: 18 sitplek luukse toerbus.
Retoervlugte na JHB uitgesluit, maar kan addisioneel gereël word.
Vertrek vanaf
JOHANNESBURG
18 – 25 Mei 2025