Select Page

Montagu

Montagu

’n Toer propvol avontuur!

TWEE NAGTE luukse verblyf in Montagu.
Avonture sluit in ‘n bootvaart op die Breederivier, ‘n opwindende trekker- en warit in die pragtige Koo-en-Keisie Vallei.
Wynproe by Four Cousins in Robertson.

Vervoer: 18 sitplek luukse toerbus

Vertrek vanaf
GEORGE
13 – 15 April 2021