Select Page

Morganbaai

Morganbaai

Ervaar die beste van die pragtige Wildekus!

Ons bly DRIE NAGTE in die gerieflike Morganbaaihotel met sy ongelooflike mooi uitsigte oor die Wildekus.
Besoeke sluit in Morganbaaikranse, Double Mouth, Keimond, Eish Airlines en Yellowwood Forest.

Vervoer: 18 sitplek luukse toerbus

Vertrek vanaf
GEORGE
2 – 5 November

Vertrek vanaf
PORT ELIZABETH
P.E. 2 – 5 November 2021