Select Page

Oos-Kaap Toere

Oos-Kaap/Morganbaai
Een van die mooiste provinsies in ons land met die grootste natuur diversiteit!

Die toer het verskillende vertrekpunte
Oornagpunte sluit in Port Alfred, Morganbaai, Hogsback, Bergkwagga Park en Jeffreysbaai.
Geniet ‘n bootrit op die Kowierivier.
Oulike besoeke sluit in Bathurst met Groot Pynappel, Toposkoop, Oos-London Museum, Morganbaaikranse, Double Mouth, Keirivier, Arboretum en ‘n paar spogtuine tydens die Azaleafees in Hogsback.

Vervoer: 18 sitplek luukse toerbus

Vertrek vanaf
JOHANNESBURG
22 – 28 Oktober 2024

Vertrek vanaf
P.E.
22 – 28 Oktober 2024

Vertrek vanaf
KAAPSTAD
22 – 29 Oktober 2024

Vertrek vanaf
GEORGE
22 – 29 Oktober 2024