Welkom by Beukes Toere

Goed georganiseerde, beproefde toere in suider afrika


Beukes Toere is 'n gerespekteerde toeroperateur wat gerig is op die Suid Afrikaanse mark en wat hoofsaaklik reise na 'n verskeidenheid van gebiede in Suider Afrika aanbied.

Ons is 'n familiebesigheid, bestaande uit Gert en Ansie, asook hul kinders, Cronnie en Rina.

Ons het 25 jaar gelede as Ansie Beukes Toere in Potchefstroom ontstaan waar sy 'n groot kliëntebasis opgebou het. Gert & Ansie is vir die afgelope 12 jaar in Oudtshoorn gesetel met Cronnie & Rina in George.

Ons strewe daarna en is bekend vir:
Goed georganiseerde en beproefde toere met hoogstaande, maar bekostigbare akkommodasie.
Deurlopend toepaslike inligting tydens toere.

Luukse vervoer vir kleiner groepe van 16 – 18, asook vir groter groepe 30+, 40+ met luukse toerbusse bv twee deure en toilet aan boord.

Ons toere het verskillende vertrekpunte wat op elke toer aangedui word nl. George / Mosselbaai, Port Elizabeth / Jeffreysbaai, Kaapstad / Johannesburg.

Kontak ons gerus met u navrae:


Gert of Ansie Beukes
Cell: 083 234 2294
Tel: 044 272 5110
Faks: 086 719 7821
Epos: beukestours@gmail.com

Cronnie Beukes
Cell: 083 637 0254
Tel: 044 873 6343 (na ure)
Faks: 086 622 0134
Epos: cronniebeukes@yahoo.com





Copyright © 2018  ::  Beukes Toere  •  Site by:  WebWorX