Select Page

Drankensberge – Toer 1

Drakensberge

Ervaar die room van die majestueuse Drakensberge.

Die toer het verskillende vertrekpunte.
Verblyf in die sprokiesagtige Hogsback, Barkly Pas, Sani Pas, Champagne Castle en Clarens.

Oulike besoeke sluit in: Howick-waterval, Sanipas, Drakensbergse Seunskoor, Valkeniervertoning, Golden Gate Nasionale Park en Clarens.

Vervoer: 18 sitplek luukse toerbus

Vertrek vanaf
PORT ELIZABETH
17 – 24 April 2026
Vertrek vanaf
JOHANNESBURG
17 – 24 April 2026
Vertrek vanaf
KAAPSTAD
17 – 24 April 2026
Vertrek vanaf
GEORGE
17 – 24 April 2026

– Toer fotos –