Luukse Toere in en om Suid-Afrika
2025 Toere

KAAPSE DRAAI
Datums sal bevestig word

KAAPSE TEATER TOERE
Datums sal bevestig word
Toer opsomming 2025
Jaarprogram
Toere vanaf Kaapstad
Jaarprogram
Toere vanaf Johannesburg
Jaarprogram
Toere vanaf Port Elizabeth
Jaarprogram
Toere vanaf George
Kansellasiebeleid
Kansellasiebeleid
Ons is gebaseer in die Suid Kaap
Ons toere het verskillende vertrekpunte

Vir sommige toere gebruik ons groot busse ( 40+ )
Ander toere gebruik ons klein busse ( 16+ )

WIE IS ONS
Baanbrekers met toere vir Suid Afrikaners in Suid Afrika

BEUKES TOERE het in Potchefstroom tot stand gekom toe Ansie Beukes vanaf 1990 toere vir Suid Afrikaners in Suid Afrika en buurlande begin organiseer en aanbied het. Gert en Ansie Beukes het in 2000 na die SuidKaap verhuis en ook hier begin om die suksesvolle BEUKES TOERE voort te sit.
Sedertdien het dit uitgebrei tot `n familiebesigheid met Cronnie Beukes, Gerrie en Jana Beukes wat by hulle aangesluit het.
BEUKES TOERE gebruik groot luukse busse vir toere na bv Namibië, Botswana, Drakensberge en Teater-toere na die Kaap. Vir kleiner groepe word 16 – 30 sitplek luukse busse gebruik vir toere na bv Kruger Wildtuin, Bosveld, ens.
BEUKES TOERE is welbekend vir uitstekende waarde vir geld, goeie inligting en puik akkommodasie.