Select Page

Kaapse Draai

Kaapse Draai

Verskillende vertrekpunte vanaf die Oos-Kaap of die Suid-Kaap.

DRIE NAGTE in Kaapstad om die beste van die Kaap te ervaar. Nog ‘n nag in Hermanus, oppad terug.

Oulike besoekpunte sluit in Franschhoek met Hugenote Monument en Motormuseum, Tafelberg, V&A Waterfront met bootvaart, Zeits Museum, Kirstenbosch Tuine, Houtbaai, Simonstad met pikkewyne, Suid Afrika Museum, Chapman’s Peak Drive, Seepunt, Clifton ens.

Vervoer: 18 sitplek luukse toerbus.

Vertrek vanaf
PORT ELIZABETH
10 – 15 Maart 2024
Vertrek vanaf
GEORGE
11 – 15 Maart 2024