Select Page

Kalahari/Noord-Kaap

Kalahari- en Noord-Kaap Toer
Laat die stilte van die wye oop vlaktes jou bekoor.

‘n Sirkelroete deur die Noord-Kaap met DRIE NAGTE in ‘n luukse oord buite Kgalagadi Nasionale Park. Dit gee ons kans vir wildsritte vroeg-oggend sowel as laat-middag in hierdie pragtige park. Verskillende vertrekpunte met verskillende verblyfpunte onder andere Orania, Kimberley, Augrabies Nasionale Park, Mokala Nasionale Park.

Vervoer: 18 sitplek luukse toerbus

Vertrek vanaf
Kaapstad
6 – 13 September 2026

Vertrek vanaf
GEORGE
17 – 24 September 2026

– Toer fotos –