Select Page

Karoo Toer

Karoo National Park

Ervaar die stilte en rustigheid van die uitgestrekte Karoolandskap.

Verskillende opsies met besoeke aan onder meer Matjiesfontein, Laingsburg, Fraserburg, Sutherland, Karoo Nasionale Park, Beaufort Wes, Graaff-Reinet, Vallei van Verlatenheid, Nieu-Bethesda, Aberdeen en Bergkwagga Nasionale Park.

Interessante uitstappies soos om Dinosourus skelette of spore in die veld te bestudeer, Uilhuis, Vloed Museum, S.A.L.T. Planetarium en sterrekyk.

Vervoer: 18 sitplek luukse toerbus
Vertrek vanaf
KAAPSTAD
31 Oktober – 4 November 2024
Vertrek vanaf
JOHANNESBURG
12 – 16 November 2024
Vertrek vanaf
PORT ELIZABETH
19 – 23 November 2024
Vertrek vanaf
GEORGE
12 – 16 November 2024