Select Page

Kruger Wildtuin Toere

Kruger Wildtuin
Wildbesigtiging op sy beste!
Die toer vertrek en eindig – O.R. Tambo, JHB.

Twee opsies beskikbaar.
Die Suidelike Kruger is weer besiger en meer gewild.
Die beste van beide kan ervaar word met die Deur die Kruger Toer.
Eerste in Kaapsehoop, DRIE NAGTE verblyf by Skukuza, TWEE NAGTE by Satara en laaste na in Elandsvallei.
Daaglikse wildsritte vroeg-oggend, na ontbyt asook laat-middag.

Vervoer: 18 sitplek luukse toerbus.
Retoervlugte opsioneel indien verlang word.

Noordelike Kruger

Vertrek vanaf
JOHANNESBURG
22 – 29 Mei 2026

Middel Kruger

Vertrek vanaf
JOHANNESBURG
19 – 26 Junie 2026

Suidelike Kruger

Vertrek vanaf
JOHANNESBURG
23 – 30 Julie 2026

– Toer fotos –