Select Page

Namakwaland Toere

Namakwaland
Een van ons gunsteling toere deur Namakwaland en dele van die Weskus.

Hierdie toer het verskillende vertrekpunte met verblyf in onder meer Springbok, Garies, Clanwilliam Langebaan en ander.

Heelwat interessante besoekpunte soos Leipoldt se graf in die Sederberge, Goegab, Skilpad, Nababeep en Weskus Nasionale Park.

Vervoer: 18 sitplek luukse toerbus

Vertrek vanaf
GEORGE
14 – 21 Augustus 2026
Vertrek vanaf
P.E.
29 Augustus – 5 September 2026
Vertrek vanaf
KAAPSTAD
30 Augustus – 4 September 2026
Vertrek vanaf
JOHANNESBURG
30 Augustus – 4 September 2026

– Toer fotos –