Select Page

Namibië

Laeveld wegbreek

Namibië is bekend vir sy dramatiese woestynlandskappe, uitgestrekte oop ruimtes en opvallende kontraste. Om die land na behore en gerieflik te verken, word daar twee toere aangebied, nl. ‘n Suidelike en ‘n Noordelike Toer. Beide toere begin en eindig in Windhoek.

Vervoer: Luukse busvervoer

Ingesluit: Ontbyt en aandete by oornagpunte, kelnerfooitjies, busvervoer, alle toegangsgelde en ervare gids.

Uitgesluit: Vliegkaartjies, middagetes en drankies.

SUIDELIKE NAMIBIË
6 – 16 Junie 2026

NOORDELIKE NAMIBIË
Slegs beskikbaar in 2027