Select Page

Waenhuiskrans

Waenhuiskrans

Kom verken die Overberg vanaf hierdie pragtige ou vissersdorpie!

TWEE NAGTE gerieflike selfsorg akkommodasie in Waenhuiskrans.
Oulike besoekpunte sluit in: Skeepswrak Museum, Kersfabriek, Kaap Agulhas, Suidelike Punt van Afrika, Albertinia Museum, Aloe Verox Padstal.

Vervoer: 18 sitplek luukse toerbus

Vertrek vanaf
GEORGE
9 – 11 Augustus 2021